top of page

Beskikbare elektrisiteit in Frankfort - Pta FM

  • Writer: MBF
    MBF
  • Apr 3, 2023
  • 1 min read

Updated: Apr 13, 2023


[LUISTER] PRETORIA FM. James Kemp praat met Hans Pretorius wat uitbrei uit oor die hofsaak wat hierdie week in Pretoria aangehoor word rakende die beurtkrag wat Eskom in Frankfort (Mafube) wil afdwing, selfs al is genoegsame alternatiewe krag beskikbaar vanaf die sonplaas buite die dorp.





Comments


bottom of page