top of page
Writer's pictureMBF

DIE WATER IN FRANKFORT

Met die vervallende infrastruktuur wat spoedig aandag moet geniet is die water wat deur die pype vloei ook steeds iets wat op 'n deurlopende basis gemonitor moet word.

Hier is Chris Morgan van Afriforum besig met opvolg watertoetse van Mafube se water.

Die toetse wat hier gedoen word toets vir spore 'n breë spektrum chemikalieë, e-Coli en fekale koliforme. Indien die teenwoordigheid hiervan gevaarlike vlakke aandui, word dit na 'n geakkrediteerde laboratorium gestuur vir verdere toetsing.



Hierdie toets is 'n basiese bepaling van waterkwaliteit. Die aanvangstoets dui volgens i-Lab-standaarde, aan of die water aanvaarbaar is om te drink en dien ook as effektiewe voorlopige sifting van riool-, nywerheid- of landboubesoedeling.

1 view0 comments

Comments


bottom of page