KRAGONDERBREKINGS IN MAFUBE
- MBF
- Oct 30, 2023
- 1 min read
'n Persverklaring van Rural Free State gee duidelikheid oor die onlangse kragonderbrekings in die Mafube-streek. Rural Free State verseker weereens inwoners van hul spanne se toegewydheid om kragvoorsiening so vinnig as moontlik te herstel.

Comments