top of page

MASSA VERGADERING IN PARYS

  • Writer: MBF
    MBF
  • Aug 27, 2022
  • 1 min read

Save Ngwathe is 'n organisasie wat hom beywer vir onder andere die herstel van dienslewering en infrastruktuur in Parys en die ander dorpe in die Ngwathe munisipale gebied. Daar is op 27 Augustus 2022 'n massa vergadering in die Afridome gehou. Verskeie sprekers en rolspelers het die gaste toegespreek oor die kwellende kwessies en potensiele oplossings daarvoor.



Die vergadering was baie goed bygewoon deur plaaslike inwoners en selfs gaste van ander dorpe. Waardevolle ingligting is gedeel. Hans Pretorius en Jacques Janse Van Vuuren het MBF verteenwoordig.

Foto: Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren, Karien du Plessis Viljoen, Gerhard Swanepoel, Pierre Britz, Juan du Toit.

Comments


bottom of page