top of page
Writer's pictureMBF

OPLOSSINGS VIR SA SE PLATTELAND

Updated: Jan 3

Aangebied deur Landbou Weekblad en Senwes


“Suid Afrika se verval kan eenvoudig nie langer geduld of bekostig word nie”

-Chris Burgess, hoofredakteur: Landbouweekblad




Datum: 20 en 21 Februarie 2024

Plek: Nampo Park, Bothaville

Kaartjies: Vanaf R1 500 (Dié bedrag sluit die konferensie, etes en verversings op albei dae in.)

Hoekom moet jy die konferensie bywoon?

Luister na meer as 60 suksesvolle gevallestudies wat reeds ‘n verskil op die platteland maak.

Leer by van Suid Afrika se beste sosiale

Entrepreneurs, boere en planmakers met ‘n passie vir Suid Afrika.

Kry oplossings vir swak infrastruktuur, verstedeliking, misdaad, werkloosheid, sukkelende munisipaliteite en vele meer.


Wees deel van die verandering!

Skuur skouers met rolspelers, landboubesighede, sosiale entrepreneurs, verskilmakers en boere.


Van die sprekers sluit in…

Chris Bosh, Rural Free State; PJ Hassard; Augusta Brandt; Kosie en Lize van Zyl; John Mathuhle; Puleng Motsoeneng; Judy Stuart; Willie Jones; Wynne Smith; Lennox Plaatjies; Hendri Truter; Frans van Heerden; Jannie Schabort, Mafube Business Forum; Doc Mabila; Henry Coetzee; Tannie Annemarie Verwey; Johan Oberholster; Hennie Mostert & Marian Esterhuizen.



10 views0 comments

コメント


bottom of page