[Afr] MPM het in Maart 2024 voor die SA Menseregtekommissie verskyn - Adv Lepeheane, verklaar onder eed dat die huidige spen senior-bestuur van Mafube almal net waarnemend is, en dat hulle nie noodwendig gewalifiseer is vir die posisies nie. Hy beweer ook dat die posisies teen 29 April met gekwalifiseerde personeel gevul sal wees.
Dit het nie gebeur nie.
[Eng] MPM appeared before the SA Human Rights Commission in March 2024 - Adv Lepeheane, stated under oath that the current senior management of Mafube are all only acting, and that they are not necessarily qualified for the positions. He also claims that the positions will be filled with qualified personnel by April 29.
It did not happen.
Comments