[Afr] MPM het in Maart 2024 voor die SA Menseregtekommissie verskyn - Adv Lepeheane, verklaar onder eed dat 'n spesiale span vir rioollekke bestaan en foute gou uitsorteer word.
Bewus van die teendeel is dat 'n verstopte riool reeds vir 3 maande 'n probleem is.
[Eng] MLM appeared before the SA Human Rights Commission in March 2024 - Adv Lepeheane, stated under oath that a special team for sewage leaks exists and leakages are sorted out quickly.
Evidence proofs this wrong when a blockage is not fixed within 3 months.
Comments