Stortingsterreine is 'n gemors
- MBF
- Apr 22, 2022
- 1 min read
Die toestand van vullisterreine in die Mafube-omgewing verswak byna elke minuut. Dit is betreurenswaardig, veral nadat R18-miljoen bestee is aan die rehabilitasie van die Villiers-stortingsterrein in 2018. Die S-780-streekroete is amper heeltemal ontoeganklik vir verkeer!


Comments