Op Vrydag 6 September hou Mafube Besigheidsforum (MBF) ‘n spesiale gleentheid by Siesta Gasteplaas waartydens Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, die hoofspreker sal wees. Sakeliga is ‘n innoverende besigheids-gerigte organisasie met ervaring en kapasiteit om die skade van staatsmislukking op ons gemeenskappe aan te spreek, en in staat is om skaalbare oplossings vir staatsmislukking en wanorde te ontwikkel, deur omvattende regsstrategië en konkrete oplossings vir gedeelde probleme te koördineer.
MBF in samewerking met Sakeliga, werk aan ‘n opwindendende nuwe oplossing vir die herstel van ons Mafube-streek wat ons graag op dié aand wil bekendstel.
Bespreek so gou moontlik 'n tafel vir jou besigheid organisasie, of sitplek vir jou en jou metgesel, en kom geniet die aand saam met ons.
Skakel of stuur ‘n WhatsApp boodskap na 079 145 4295, stuur ‘n e-pos na info@mafubebf.org of besoek ons webblad by www.mafubebf.org of skandeer die QR kode hieronder.
On Friday 6 September Mafube Business Forum (MBF) will hold a special event at Siesta Guest Farm during which Piet le Roux, CEO of Sakeliga, will be the keynote speaker. Sakeliga is an innovative business-oriented organisation with experience and capacity to address the harm of state failure on our communities, and able to develop scalable solutions to state failure and disorder, by coordinating comprehensive legal strategies and concrete solutions to shared problems.
MBF in collaboration with Sakeliga, is working on an exciting new solution speed up the recovery of our Mafube region which we would like to introduce on this evening.
Reserve a table for your business organization as soon as possible, or a seat for you and your companion, and come and enjoy the evening with us.
Call or send a WhatsApp message to 079 145 4295, send an e-mail to info@mafubebf.org or visit our website at www.mafubebf.org or scan the QR code below.
Comments