top of page
Writer's pictureMBF

18 Jan '22: Vloedstatus


Waarneming en ontledings Tyd: 09H30

BO-VAALRIVIER Vloei by Bloukop was 38,2 m³/s Grootdraaidam was op 102,2 % Vloei by Elandslagte was 25,8 m³/s en neem af Vloei by Gladdedrif was 112 m³/s en neem af Vloei by Frankfort was 712,2 m³/s en het afgeneem nadat dit 'n hoogtepunt bereik het op 725,6 m³/s

VAAL DAM Kapasiteit was op 108.5 % en het met 3.2 % toegeneem vanaf die vorige dag Invloei was 809 m³/s Uitvloei was 279 m³/s

MIDDEL-VAALRIVIER Vloei by Orkney was 773,2 m³/s en het afgeneem nadat dit 'n hoogtepunt bereik het op 783,8 m³/s Vloei langs die Valsrivier by Bothavile was 81,9 m³/s en stygend Vloei by Klipplaatdrift was 1039,6 m³/s en stygend Vloei langs die Vetrivier by Nooitgedacht was 155,5 m³/s en styg

BLOEMHOF DAM Kapasiteit was op 109 % en het met 0,8 % toegeneem vanaf die vorige dag Invloei was 1103 m³/s Uitvloei was 1015 m³/s

BENEDE-VAALRIVER Vloei by Schmidsdrift was 1 002,6 m³/s en plat af na 'n hoogtepunt van 1 010,4 m³/s Vloei by Tweeriviere was 200,2 m3/s en het afgeneem nadat dit 'n hoogtepunt bereik het op 201,5 m³/s Vloei by Klipdrift was 170,5 m³/s en het afgeneem na 'n hoogtepunt van 177,5 m³/s Vloei by Zoutpansdrift was 127 m³/s en is stygend

BO-ORANJE RIVIER Vloei by Oranjedraai was 1141 m³/s en stygend Vloei by Aliwal-Noord was 1625,4 m³/s en stygend Uitvloei vanaf Welbedachtdam was 968,4 m³/s en neem toe

KATSE DAM Kapasiteit was op 100,5 %

MOHALE DAM Kapasiteit was op 65.2 %

GARIEP DAM Kapasiteit was op 105.9 % en loop oor (verhoog met 3.1 % vanaf die vorige dag) Die invloei was 2052 m³/s Uitvloei was 1110 m³/s (Gemiddeld vir die vorige dag)

VANDERKLOOF DAM Kapasiteit was op 106 % en loop oor Invloei was 1145 m³/s Uitvloei was 891 m³/s (Gemiddeld vir die vorige dag) Vloei by Marksdrift was 671 m³/s en neem af

BENEDE-ORANJE RIVIER Vloei by Katlani was 2156 m³/s en styg weer Vloei by Prieska was 1968 m³/s Vloei by Upington was 1984,8 m³/s en stygend Vloei by Neusberg was 1899,8 m³/s Vloei by Blouputs was 1487.0 m³/s Vloei by Sendelingsdrif was 1403,5 m³/s

REËN VOORSPELLING IN DIE VOLGENDE 24 UUR (VAN SUID-AFRIKAANSE WEERDIENS) Reënwaarskynlikheid 30 % in die Bo-Vaal-, Middel-Vaal-, Onder-Vaal- en Bo-Oranjerivier-opvanggebiede Reënwaarskynlikheid 0 - 30 % in die Benede Oranjerivier opvanggebied

Vir meer inligting, sien: http://www.dws.gov.za/Hydrology/ Jacques Jansen van Vuuren (Voorsitter – Vaaldam Reservoir Forum) 083 456 3252 jacques@mafubebf.org

1 view0 comments

Comments


bottom of page