Vrystaat Landbou Kongres 2022
- MBF
- Aug 5, 2022
- 1 min read
Die voorsitter van Mafube Besigheidsforum (MBF), Jannie Schabort het die voorreg gehad om op die paneel van verteenwoordigers te dien, by die onlangse Vrystaat Landbou Kongres 2022. Dit was in Augustus 2022 in Bloemfontein gehou.


Comentários